Description
Ginger Tonic is n vars produk sonder enige by middele en preserveermiddels
Die gebalanseerde mengsel van vars
gemmer, knoffel en suurlemoen, maak
Ginger Tonic geskik vir daaglikse
gebruik. Ginger Tonic word
van vars produkte gemaak en bevat
geen preserveermiddels
nie.
Navorsing toon dat gemmer verligting kan bring by mense
wat sukkel met:
• Spysverteri ng
• Naarheid
• Bloedsuiker
• Kolon probleme
• Infeksies
• Pyn
• Cholestrol
• Inflamasie
• Artritis
Reviews
There are no reviews yet.